Holly Hunter

Holly Hunter
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte 20 Maart 1958 (1958-03-20)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 2
Beroep(e) Aktrise en vervaardiger
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Holly Hunter (gebore 20 Maart 1958) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Broadcast News (1987), The Piano (1993), Thirteen (2003), en The Big Sick (2017).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy